By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hansie Müller Voerkraal en Stoeterye

Hansie Müller Voerkraal en Stoeterye, sowat dertig kilo’s vanaf Viljoenskroon, Klerksdorp en Potch, teel geharde, veldaangepaste beeste. 

Hulle rasse sluit Charolais, Romagnola, Chianina en Brahmaan in, en hulle staan bekend vir kwaliteit en puik dienslewering. 
Adres:Vrystaat
Kontaknommer:082 489 6810
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site