By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Highgate Volstruis Skouplaas

Die bekende Highgate Volstruis Skouplaas, is vernoem na die voorstad van London, waar die oorspronklike eienaars, die Hooper familie, in 1938 vandaan gekom het. 

Highgate gee besoekers ’n totale volstruisplaas ondervinding. Hulle kan al die produklyne van Highgate se werkskeppingsprojek besigtig en daar is natuurlik baie volstruisveerprodukte te koop, asook gekerfde en beskilderde volstruiseiers.

Jy kry ook die geleentheid om dag-oud kuikens in broeikaste te sien, volstruise te voer, en vier persone per groep kry die geleentheid om op ‘n volstruis te sit of ry. Dan ook die gewilde resies.

Die Pepper Tree Restaurant is ook baie gewild vir volstruisvleis en die lekkerste kos in die Klein Karoo Streek.
Adres:Oudtshoorn
Kontaknommer:044 272 7115/6
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site