By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Jab Dried Fruit

Jab Dried Fruit in Nelspruit is ‘n voorste vervaardiger en verspreider van droë vrugte, neute, biltong, droëwors en ander lekkernye in Suid-Afrika. 

JAB spog ook tans met ‘n netwerk van Idelic fabriekswinkels in Gauteng en Mpumalanga. 

Die maatskapy is in 1979 gestig en die fabriek dek vandag meer as 17,000 vierkante meter. JAB lewer kwaliteit teen bekostigbare pryse en waarborg die varsheid van hulle produkte. ‘n Verkeidenheid vars vrugte en neute vanoor die hele land word hier verwerk. 

Droë vrugte behou voedingswaarde tydens die droogproses; daarom is JAB se kliënte verseker van gesonde droëvrugteprodukte ten alle tye. 

JAB voorsien ook ‘n ryke verskeidenheid neute, van makadamia en amandels tot kasjoe, grondbone en pekanneute.
Adres:Nelspruit
Kontaknommer:013 747 2161
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site