By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kemin Industries South Africa

Kemin Industries South Africa in Olifantsfontein is deskundiges in dierevoeding en dieregesondheid. Kemin is 'n globale maatskappy wat daartoe verbind is om lewensgehalte te verbeter.

Hulle vervaardig voer-, voedsel- en gesondheidsverwante produkte wat wetenskaplik beproef word vir veiligheid en doeltreffendheid.

Kemin Industries beskik oor gespesialiseerde verskoopsmense, ‘n sterk tegniese span en spesialiste in produk-aanwending, en bied ook labratoriumdienste aan hulle kliënte. 
Kontaknommer:011 206 8000
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site