By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Klein Karoo Saad Produksie

Klein Karoo Saad Produksie of KKSP is ‘n professionele groentesaad-produksie besigheid. Hulle produseer saad vir Groentesaad-teling en bemarkings-maatskappye regoor die wêreld. Meer as 97% van die saad wat hier geproduseer word, word uitgevoer.

KKSP kry moedersaad van hulle kliënte om onder kontrak te vermeerder. Hulle sukses is 100% afhanklik van die Produsente. 

Met hulle bekwame Produksie-spesialiste, vermeerder hulle byvoorbeeld 2 kilogram saad, na 500 tot ‘n 1000 kilogram.

Klein Karoo Saad Produksie –akkurate verslagdoening en kommunikasie na produsente en kliënte.
Adres:Oudtshoorn
Kontaknommer:044 203 5259
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site