By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Klipdrift Hunting Safaris

Klipdrift Hunting Safaris bied ware Karoo jag-ervarings aan vir plaaslike en internasionale jagters met hulle rooibokke, springbokke, gemsbokke, blesbokke, blouwildebeeste, volstruise en buffels.

Met slaapplek vir 24, DSTV, lugreëling, binnebraai-areas met eetkamers en sitkamers, vol toegeruste kombuise, lekker bomas, 3 nuwe jagvoertuie, en splinternuwe koelkamergeriewe, is Klipdrift ‘n jagters-paradys.

Klipdrift Hunting Safaris – billike pryse met uitsonderlike, familievriendelike diens en gasvryheid. 
Kontaknommer:082 460 2091
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site