By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Laeveld Trekkers

Laeveld Trekkers loop al ‘n lang pad - sedert 1975 - toe hulle in Hectorspruit begin het, tot vandag met takke in Nelspruit, Hoedspruit, Tzaneen en Mosambiek.

Hulle spesialiseer in New Holland trekkers. Die trekkers is ‘n duursame produk met feitlik ‘n eeu se betrokkenheid in landbou en ‘n diensrekord soos min. 

Laeveld Trekkers bied voortreflike diens, sorg dat onderdele altyd beskikbaar is, en verskaf ook die korrekte implemente en trekkers wat doelgerig is vir die kliënt se behoeftes.

Laeveld Trekkers – vir net die beste na-verkope diens en langtermyn-vennootskappe met hulle kliënte. 

Hier is jy deel van die familie.
Kontaknommer:082 377 1933
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site