By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Liquigro

Liquigro vervaardig en versprei topklas vloeibare kunsmis. Hulle is so gesteld op gehalte dat hulle eerste bestaansjaar in 2005, in totaal gewy was aan veldproewe en verbetering.

Hulle geregistreerde Orthophos produk is ‘n goeie voorbeeld. Dis in ‘n Ammonium-ortofosfaat vorm en is uniek in die wêreld.

Hierdie Ammonium-ortofosfaat is onmiddellik beskikbaar vir plantopname – in teenstelling met ander fosfate wat eers in die grond afgebreek moet word om plant-beskikbaar te kan wees. Dit bly deur die hele seisoen plant-beskikbaar en gee hoë energievlakke aan gewasse wat plante meer weerstandig maak teen algemene siektes en peste.

Liquigro se tegnologie laat toe om tot 12 kilogram per hektaar fosfate en 9 kilogram per hektaar direk bo-op gewasse toe te dien, met opname binne 4 ure.

Liquigro – wêreldklas moderne tegnologie vir die landbou.
Kontaknommer:082 823 9887
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site