By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Makenda Sales

Makenda Sales het al in 1982 op Hammanskraal begin en in 1999 na Bloemfontein verskuif.

Makenda voorsien plaasvervangende en oorspronklike onderdele vir meeste statiese enjins soos Yanmar, Kubota, Lister, Honda en Yamaha.

Hulle lewer puik diens en is goed ingelig oor die produkte. 

Aflewerings word landwyd gedoen. 

Makenda Sales – jou oplossing met statiese enjin onderdele.
Kontaknommer:051 430 1822/5492
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site