By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mohair South Africa

Mohair South Africa het sopas in hulle nuwe kantore in Walmer, Port Elizabeth, ingetrek. Suid-Afrika produseer tans sowat 50% van die totale wêreld produksie. Sybokhaar Suid-Afrika is tot stand gebring om funksies tot die bevordering van die hele sybokhaarbedryf, uit te voer.

Om hulle doelwit te bereik, is dit “Mohair South Africa” se visie om internasionale vennootskappe en alliansies, wat die verbruik van Kaapse sybokhaar sal verbeter, te soek. Dit sal lei tot ‘n volhoubare aanvraag en winsgewendheid vir alle rolspelers - van produsent tot verwerker, van koper tot vervaardiger.

Mohair South Africa glo dat gedeelde kennis, 'n kragtige verbintenis tot deurlopende verbetering, progressiewe houdings 
en finansiële dissipline, kritieke bestanddele is vir die suksesvolle toekoms van die bedryf. Kontak hulle gerus.
Adres:Port Elizabeth
Kontaknommer:082 466 6174
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site