By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Myburgh Toerusting

Myburgh Toerusting is ‘n familiebesigheid op Ermelo wat landboutoerusting vervaardig vir Suid-Afrikaanse toestande. 

Hulle fokus op eenvoudige doelgemaakte toerusting, want dit is meer effektief in die uitvoering van 'n taak, en dit hou langer.

Hulle boer self, dus is al hulle toerusting gebore uit eie behoeftes en self getoets. 

Is jy moeg en moerig gesukkel? Kom kyk hoe hulle jou kan help om makliker te boer.

‘n Boer maak ‘n plan, maar Myburgh maak die toerusting.

Want net ‘n boer weet wat ‘n boer nodig het.
Kontaknommer:082 417 0175
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site