By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

NMR Engineering

NMR staan vir Mooirivier en NMR Engineering op Mooirivier vervaardig onder andere voer- en hanterings toerusting vir skape, beeste en varke. Baallaaiers en Teffrollers. Die NMR produkte word volgens die “Poldenvale” spesifikasies gemaak en dus is die staal dikker en sterker.

Hulle ander produkte is lyf en nek-klampe, Bees-skale, Vee drukgange, Opslaankrale en Spuitdippe.

Vir net die beste kontak NMR Engineering.
Adres:Mooirivier
Kontaknommer:033 263 1056
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site