By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

National Drilling

National Drilling op Uvongo aan die KwaZulu-Natal Suidkus boor boorgate, en installeer tenks, pompe en handpompe. Die maatskappy verrig ook toetse op bestaande boorgate.

‘n Boorgat voorsien ‘n skoon, onbesoedelde en onbeperkte watervoorraad aan huishoudings en besighede, en maak ‘n wêreldse verskil. Boorgate bied ‘n alternatief vir hoë waterkostes en kan veral in landelike gebiede sonder infrastruktuur ‘n besonder positiewe uitwerking op selfvoorsiening uitoefen. 

National Drilling se toerusting sluit verskillende Super Rock 1000 Boormasjiene in, met volledige hoëdruk Kompressors en Diesel steunvoertuie.

Sodoende word ‘n persoonlike en doeltreffende diens aan elkeen van National Drilling se kliënte gewaarborg, met inbegrip van dié in afgeleë landelike areas.

National Drilling is deel van die KwaZulu-Natal Provinsiale Leweransiers Databasis, en lid van die provinsie se Grondwatervereniging sowel as die Boorgat Watervereniging van Suid-Afrika. Sy CIDB-gradering is 5CE.
Adres:Uvongo
Kontaknommer:039 315 1036
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site