By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Niekerksrus

Die plaas Niekerksrus van Jan van Biljon, tussen Viljoenskroon en Bothaville, beskik oor die oudste funksionerende vleismerino stoet in Suid-Afrika.

Die Niekerksrus stoet het in 1952 ontstaan en die plaas staan sedert 1972 bekend as ‘n top stoetteelplaas. Die Van Biljon stoetery word onderskei deur sy groot aantal prestasie toekennings in die SA Vleismerino bedryf.

Die stoetery se vyftigste jaarlikse produksieveiling is op 15 Junie 2016, en beloof om ‘n besonderse koopgeleendheid vir voornemende telers en kuddeboere te bied.
Adres:Vrystaat
Kontaknommer:082 781 5210
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site