By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Northmec

NORTHMEC met sy hoofkantoor in Isando, Kempton Park,  is ‘n verskaffer van landboutoerusting, onderdele en diens aan die Suid-Afrikaanse boer. Northmec is die oudste invoerder van enkel rotor stropers in Suid-Afrika. 

Northmec het ‘n uitsonderlike reeks Case 2 Axial Flow stropers en Case 2 graantafels, en verseker kliënte van diens, onderdele en masjinerie van die hoogste gehalte. 

Deur belegging in landboutoerusting, bou  Northmec ‘n basis vir langtermyn groei en produksie. 

Kontaknommer:011 9222 300
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site