By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Nulandis

Nulandis is al jare lank 'n vennoot vir boere in Suidelike Afrika. Met hulle 'NuWay' benadering en die uitgebreide reeks produkte en dienste, fasiliteer hulle die beweging na volhoubare landbou.

Landbou wêreldwyd is onder druk van klimaatsverandering, droogte, nuwe plae en 'n groeiende wêreldbevolking wat meer en beter kwaliteit kos benodig. Tradisionele benaderings is dalk nie voldoende om hierdie uitdagings te hanteer nie. Daarom reageer Nulandis met sy ‘NuWay’-benadering.

Nulandis, ‘n besigheid van AECI, is 'n maatskappy met GROTER doelwitte, 'n omvattende nasionale voetspoor en omvang en 'n groeiende teenwoordigheid in Afrika en internasionaal. Dis 'n Maatskappy met infrastruktuur om hierdie bedryf te bedien en 'n beduidende belegging in navorsing en ontwikkeling te maak. Dit alles word ondersteun deur 'n span grondwetenskaplikes, agromoniste en tegniese adviseurs in die veld. Hulle het innovering in hul are en die wydste verskeidenheid produkte om die boere se behoeftes beter te dien.

Nulandis - verbeter landbouprestasie ... Ontsluit die natuur se potensiaal.
Kontaknommer:011 823 8000
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site