By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

OVK

Met sy hoofkantoor in Ladybrand en 52 handelstakke in die Oos-Vrystaat , Noord- en Oos-Kaap en Lesotho, is OVK ‘n vooruitstrewende landboumaatskappy wat aan boere-aandeelhouers behoort.

OVK Graan bied ‘n alles-omvattende diens wat die berging, droging en die effektiewe bemarking van graan insluit. 

Met die wêreld se grootse hanteerder van sybokhaar, en een van die grootste wolmakelaars in die land, is hulle  veselafdeling in Port Elizabeth ‘n kernafdeling van OVK.

OVK Meganisasie bedryf agentskappe vir Toyota, Claas, Massey Ferguson  en Challenger in verskeie areas in die OVK gebied. 

Finansiering en Versekering deur OVK bied gemoedsrus vir al sy produsente. 
Kontaknommer:051 923 4500
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site