By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

OVS Agri Reitz

OVS Agri Reitz en Bethlehem, verskaf nuwe en gebruikte landboutoerusting waarvan Landini & McCormick trekkers hulle hoofagentskap is.

Vir al die toerusting wat verskaf word, word daar professionele dienste in die hoogs gespesialiseerde werkswinkel gedoen. Alle personeel is deeglik opgelei en onderdele is altyd beskikbaar.

Sedert die terugkeer van Landini na Suid-Afrika, is die produkbasis uitgebrei na McCormick-trekkers, Gallignani-balers, Fella-hooi-toerusting, Morra-balers en hooitoerusting, Agrimaster-spuite en versnippers en Sigma 4 en Manip voorlaaiers.

OVS Agri Reitz en Bethlehem – jou optimale antwoord op alle landbou- en spesialiteitsbehoeftes.
Kontaknommer:074 424 3322
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site