By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Obaro Groep

Obaro is ʼn bekende landbou- handelsnaam. Met topgehalte produkte, wat insluit brandstof, besproeiing, chemikalieë, kunsmis, saad, dierevoeding en gesondheidsprodukte, hardeware en onderdele. Dit is dus geen verrassing dat Obaro Wonderboom streef om in lyn met die boer te wees nie.

Ander dienste wat Obaro aanbied, sluit onder andere, besproeiingsontwerp en advies deur Obaro landboukundiges, veekundiges en produkadviseurs in. 

Obaro Wonderboom maak egter ook voorsiening vir enige tuinier, doen-dit-self entoesias of avonturier met uitgebreide, tuin en buitelewe reekse.

Deel van die Obaro Groep is die IT-maatskappy, Infogro en Obaro Finansiële Dienste wat Obaro Makelaars en Obaro Finansiering insluit. 

Obaro Wonderboom, jou koöperasie in die stad.
Kontaknommer:012 381 2935
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site