By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Oshivelo Boerderye

In 2012  het Oshivelo Boerderye afgeskop met die oog op werkskepping vir Haikum boesmans van die Etosha omgewing.

Oshivelo kweek, bewerk en verpak groente vir die Namibiese mark en ondersteun dikwels ook sommer plaaslike en nabygeleë skole, klinieke en ouetehuise.
 
Hulle gee ook inligtingsessies en toere vir skoolkinders, opkomende boere en landboustudente.

Die Oshivelo plaas lewer kwaliteit groente en volhoubare diens aan die mark - dwarsdeur die jaar.

Oshivelo Boerderye – gesonde, vars Namibiese groente, om jou maaltyd perfek af te rond.

Kontaknommer:+264 67 2300 66
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site