By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Plasson SA

Plasson SA is die verskaffers van baie hoë gehalte pluimvee-voer en watertoerusting asook Poli-etileen pyp passtukke. As filiaal van die Ma-agan Michael Kibbutz in Israel, het hulle veral bekendenheid verwerf met die “Plasson Bell Drinker” wat op hoederplase wêreldwyd gebruik word.

Daarna het die “nipple drinker” sisteem gevolg asook die outomatiese voerpanne vir braaikuikens.

Buiten die wêreldbekende PLASSON Bell Drinkers en drink- en voedingsstelsels, bied hulle volledige en kundige oplossings en advies vir behuising en klimaatbeheer-toerusting vir die hoenderbedryf in Suider Afrika.

Plasson SA – meer as 50 jaar van uitnemendheid en innovasie.
Kontaknommer:011 708 3094
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site