By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pro-Eng Industries

Pro-Eng Industries in Middelburg, het sopas begin (as onderafdeling van Pro-Eng Raadgewende Ingenieurs) vanweë die behoefte aan kwaliteit produkte vir die veeboer waar arbeid geminimaliseer word.

Baie plase lyk soos ‘n skrootwerf as gevolg van veetoerusting wat nie die elemente kan trotseer nie. Pro-Eng Industries se kwaliteit produkte is perfek vir melk-, bees-, skaap- en wildboere.

Hulle vervaardig, onder andere, mobiele waterkrippe en voerkrippe, wat met ‘n klein bakkie of vierwielaangedrewe motorfiets gesleep kan word. Dan ook kuilvoer silosak-stoppers en panele om elektriese motors teen die elemente te beskerm.

Pro-Eng Industries – hier word slim idees, werkbare oplossings.
Kontaknommer:087 985 1979
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site