By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

RFID Experts

RFID Experts spesialiseer in radio frekwensie identifikasie vir presisieboerderypraktyke. Die maatskappy bedien onder andere die graan-, skaap-, bees-, melkery-, voerkraal- en wildbedryf.

Die maatskappy ontwikkel en vervaardig geintegreerde sisteme wat insluit veehanteringsgeriewe, sagteware en outomatiese sorteereenhede.  RFID Experts bied ook Wildbestuur-sagteware wat vinnige en akkurate rekordhouding verseker.    

Hommeltuigoplossings vir veiligheid, opsporing en pressisieboerdery vorm deel van die maatskappy se portefeulje. Die ‘Bring me Home’ databasis bied ook ideale oplossing vir troeteldiereienaars en veeartspraktyke. 

RFID Experts Africa - Presisieboerdery deur mense wat weet wat hulle doen.  

Kontaknommer:021 556 2077
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site