By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Royal Macadamia

Royal Macadamia (Edms) Beperk naby Louis Trichardt verwerk beide rou macadamianeute en neute in die dop vir die wêreldmark. 

Royal Macadamia vervaardig ook macadamia-olies, vir inwendige gebruik sowel as vir die kosmetiekmark.

Macadamia-neute word tans deur die aandeelhouers asook uitgesoekte boere aan die fabriek gelewer. Streng gehalte- en higiënebeheer verseker dat Royal Macadamia se klante op ‘n gereelde basis vars produkte van die hoogste gehalte ontvang. 
Kontaknommer:015 151 0077
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site