By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Senwes

Senwes is een van die voorste agri-besigheid maatskappye in Suid-Afrika. Oor die afgelope 107 jaar het hulle 'n trotse geskiedenis van diens in die landbousektor. Die maatskappy is stewig gevestig in Suid-Afrika met hulle hoofkantoor in Klerksdorp. Die Senwes Groep van maatskappye rus op twee pilare, naamlik insetverskaffing en marktoegang.

Die Senwes Groep het ‘n geïntegreerde besigheidsmodel wat sy kerndoelstelling fasiliteer, naamlik om ‘n betekenisvolle bydrae tot voedselsekerheid in Suid-Afrika te lewer. 

Senwes skep waarde vir alle belanghebbendes deur die bedryf van volhoubare besigheid.

Senwes – breek nuwe grond.
Kontaknommer:018 464 7800
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site