By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Simmentaler & Simbra Genootskap

Die Simmentaler & Simbra Genootskap lewer moderne diere opname- en prestasietoetsing tegnologie, uitstekende dienslewering en markgeoriënteerde bemarking aan beestelers, sodat hulle geneties-superieure, maklik aanpasbare en hoogs doeltreffende beeste aan die beesbedryf in Suidelike Afrika kan voorsien. Die Simmentaler & Simbra Genootskap is ’n geregistreerde owerheid en kan prestasiedata registreer.

Kontaknommer:051 446 0580
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site