By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Skapie Needlecrafts

Skapie Needlecrafts bied 'n aanlyn-winkel vir alles wat jy wol- en breigewys mag nodig kry. Hulle bied ook 'n omvattende diens aan wolwinkels en vir almal wat self wil brei. 

Die hele projek is begin as gevolg van die tekort aan mooi, modieuse en gehalte wol. 

Vir mense wat nie gemaklik voel met aanlyn-bestellings nie, kan jy ook per telefoon of e-pos werk. Skapie Needlecrafts bied net die beste gehalte met die beste koerierdienste. 

In Maart 2016 sal hulle by die “Hobby-X” in Johannesburg wees, as jy deur hulle produkte wil snuffel.

Besoek Skapie Needlecrafts aanlyn vir meer inligting, insluitend die winkels wat hulle reeks in voorraad hou.
Kontaknommer:021 975 2577
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site