By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Sprayrite

Sprayrite beteken net wat die naam sê: spuit reg! Met een van hulle spuite en uitstekende tegniese advies, kan jy verseker wees dat jy reg spuit.

Die Bateleur spuitmasjien is ‘n hoë volume, enkelkantige spuitmasjien vir die beheer van swartvlek op sitrus. 

Die ‘Superspray’ is vir alle medium tot ligte dekbespuitings vir mango’s, litchis, macadamias, avo’s en sitrus. 

Die Rooivalk is ‘n nuwe produk wat die beheer van onkruid meganies en chemies doen. So spaar jy baie op arbeidslone.

Sprayrite vervaardig ook PVC pluksakke, van ‘n baie hoë gehalte, vir die sitrus industrie.

Sprayrite – absolute toeweiding tot hulle werk en kliënte, sowel as topklas produkkennis.
Kontaknommer:015 345 1244
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site