By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Summit Wildlife Veiling

Die Summit Wildlife Veiling vind op Saterdag 1 Oktober om 12:00 in Graaff Reinet plaas.  Dié diere is geskik vir die stoetteler sowel as die gewone wildboer, en aankope word gratis verseker en afgelewer binne dertig dae, enige plek in Suid-Afrika.

Van die hoogtepunte wat by dié katalogusveiling te koop aangebied word, is
buffels, gemsbokke, rooibokke, koedoes, springbokke, bontebokke, swartwitpense, goue wildebeeste en nog heelwat meer.

Kopers kry die toppunt van gehalte en puik diens.

Kontaknommer:082 775 2434
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site