By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tal-Tec

Tal-Tec vervaardig dierehanterings-toerusting, hoofsaaklik vir die bees-, skaap- en bokboer. Die Tal-Tec nekklamp is oorspronklik deur Greg Talbot se pa en oupa ontwerp en na hulle een vir hulleself gemaak het, het bestellings van buurplase begin instroom.

Werk met diere kan soms onaangenaam en frustrerend wees. Tal-Tec toerusting maak die werk met jou diere 'n plesier en miskien meer belangrik: jy sien uit daarna om met jou diere te werk. 

Tal-Tec se toerusting is gebou om te hou en werk oor en oor al staan dit vir maande buite. Vir net die beste – kontak Tal-Tec.
Kontaknommer:012 250 2188
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site