By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tractor Field Services

Tractor Field Services, die Massey Ferguson-handelaar op Louis Trichardt, vier vanjaar sy 25ste bestaansjaar. Behalwe trekkers, verkoop hulle ook spesiaal ingevoerde implemente aan hulle kliënte, wat wissel van aartappel- en uieboere tot sitrus-, makadamia- en avokadoboere. 

Tractor Field Services  is ’n familie-besigheid wat ná aan sy kliënte lewe en dag en nag die ekstra myl vir hulle loop, deur onder meer flink, vriendelike diens en doeltreffende bystand te lewer in ’n area met ’n radius van 150 kilometer.
Kontaknommer:015 516 3286
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site