By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Triotrade

Triotrade is ’n landboukommoditeit- verhandelingsmaatskappy. Die embleem van Triotrade verteenwoordig dat hulle jou vlerke gee om te vlieg, wanneer jy jou eie besigheid begin.

Aan die begin was die fokus op die bemarking van grondbone. In 2006 en 2009 het Triotrade ook betrokke geraak by die grondboonverwerkingskant deur twee grondboonaanlegte te koop in Schweizer-Reneke en Bela-Bela. Die gesamentlike kapasiteit van die aanlegte is 18 500 ton grondbone per seisoen. 

Triotrade verhandel jaarliks tussen 25  en 30 duisend ton grondbone vir die plaaslike mark en internasionale mark via GWK Internasionaal. Hulle verhandel ook ses tot agt duisend ton droëbone per jaar.

Triotrade lewer ‘n persoonlike en professionele diens aan elke kliënt.
Kontaknommer:012 803 9336
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site