By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Trogtek

Trogtek vervaardig ‘n wye reeks sterk plastiek-krippe en produkte wat oor die hele Suid-Afrika, Namibië en Botswana aan handelaars versprei word. 

Nuwe produkte word ook voortdurend ontwikkel om in die behoeftes van boere te voorsien. Veral die groeiende wildbedryf, het vir Trogtek groot uitdagings gestel. Dit het gesorg dat Trogtek vandag die leier in hulle veld is waarvan die ‘Goue ontwerp’ toekenning wat hulle in 2015 gewen het, n bewys is. 

Alle TROGTEK  produkte word vir 2 jaar teen lekkasies of breekskade gewaarborg, sowel as 10 jaar teen enige sonskade. 

Trogtek – geharde produkte deur ‘n maatskappy wat boere en diere verstaan.
Kontaknommer:057 355 1151
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site