By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tubestone

Tubestone het oorspronklik net binnebande ingevoer – vandaar die naam Tubestone. Tans spog Tubestone met ‘n wye en diverse reeks kwaliteit produkte en dienste vir hulle kliënte. 

Vandag het Tubestone takke in Kaapstad, Johannesburg, Durban, Port Elizabeth, Windhoek, Harare en Gaberone. Tans voer hulle ‘n wye reeks kwaliteit bande van regoor die wêreld in, onder andere, OTR-, industriële-, landbou-, impliment-, trok- en passasiersvoertuigbande.

Met ekstra dienste soos trekkerskale vir optimum werksverrigting, drukmeters om grondkompaksie te meet, na-verkope dienste en vele meer, is Tubestone net in ‘n ander liga. 

Tubestone – vir die beste kennis ten opsigte van landboubande en omskakelings.
Kontaknommer:021 510 6746
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site