By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Turnerland

Turnerland is die vervaardiger van landboutoerusting met ‘n fokus op die aartappel- en uiebedryf.

Die volledige Turner-reeks sluit in toerusting vir grondvoorbereiding, plant-uithaal, oes, karweiding, massahantering en pakstore.

Turnerland gebruik die nuutste vervaardigingsmetodes soos Lasersny, CNC buigwerk,  CNC draaiwerk, induksie verhitting en sweisraamtegnieke. Inspuit-gietvormmetodes en staal-gietyster vormmetodes verseker alle hulpmiddele om ‘n wêreldklasproduk op die einde te kry.

Turnerland Manufacturing is die enigste plaaslike vervaardiger van massa-uithalers wat uiters bekostigbaar EN EFFEKTIEF IS, MET DIE MINSTE UITHAALSKADE AAN DIE PLANTE, en meeding met die beste ingevoerde kompetisie.

Hulle lewer ook 'n volledige onderdele- en naverkoopdiens om boere van die beste diens te voorsien.
Kontaknommer:022 723 1413
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site