By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tzamac

Tzamac is kort vir Tzaneen Macadamias wat sedert 1997 ’n plaaslike fasiliteit is en bedryf word vir die omgewing se Macadamia-boere.

Tzamac is ‘n wêreldklas onderneming wat die hoogste gehalte rou Macadamia-neute prossesseer vir beide Neut-in-Dop en die Kernmark, namens die produsente. Die produk word dan wêreldwyd bemark en verkoop. Sodoende word die mees kompeterende pryse behaal, wat dan terug betaal word aan hulle boere.

By Tzamac word elke boer se aflewering afsonderlik geprosesseer en sodoene kry hy presiese verslae van al sy kern-volumes asook die uitkrake, in kilogramme per styl.
Kontaknommer:015 307 6607
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site