By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Valtrac

In 1996 het ‘n melkboer ‘n behoefte gehad aan betroubare trekkers met ordentlike diens en die eerste Valtra trekkers het uit Finland in Suid-Afrika aangekom. 20 jaar later loop dié trekkers nog en talle van die land se vooruitstrewede boere kies Valtrac om aan hulle behoeftes te voldoen. 

Valtrac voer in, verkoop en diens van die beste landbou handelsmerke in die wêreld. Hulle kry net die beste toerusting geskik vir plaaslike toestande en lewer dan goeie na-verkope steun, onderdele en diens wat 'n boer kan vertrou. 

Valtrac kan jou voorsien van:
Valtra Trekkers ...
Tatu ploeë en geen bewerkingsplanters...
Pottinger grasveldploeë uit Oostenryk ...
En Colombo boontjie en grondboontjie stropers...
Kuhn Montana spreiers en ‘n wye reeks ander implimente.

Valtrac. Trekkers. Implemente. Diens. Onderdele.
Kontaknommer:0861 VALTRA (0861 825872)
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site