By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Vleissentraal Bethlehem

Vleissentraal het in 1932 begin as ‘n kooperasie maar het intussen verander na ’n maatskappy met verskeie filiale – onder andere Vleissentraal Bethlehem.

Bethlehem se tak het al in 1959 ge-open. Hulle doen die werwing en bemarking van vee, wild, eiendomme, plaasimplemente en losgoed.

Bemarking geskied hoofsaaklik deur veilings soos hier buite Frankfort. Vleissentraal doen ook baie direkte uit-die-hand transaksies – alles om die boer die beste by te staan.

Vleissentraal is natuurlik ’n bekende markleier in hulle gebied vir baie jare, maar hulle uitstaande gehalte een-stop diens met integriteit, sal altyd prioriteit nommer 1 bly.

Vleissentraal kry die maksimum waarde van lewendehawe, wild en eiendom vir beide die koper en verkoper, met redelike terme en voorwaardes. 
 
Vleissentraal Bethlehem - professionele en flink diens met doeltreffende gebruik van tegnologie.
Kontaknommer:082 771 8614
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site