By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Woodlands Dairy

Woodlands Dairy in Humansdorp vervaardig ‘n wye reeks suiwelprodukte met die First Choice handelsmerk. Hulle het nou al gegroei tot een van die grootste suiwelverwerkings-aanlegte in Suid Afrika.

Wat First Choice sy bekendheid laat verwerf het en beslis ‘n noemenswaardige huishoudelike suiwelproduk gemaak het, is hulle reeks UHT melk. 

Ander kern suiwelprodukte, wat First Choice bied, is produkte soos room, botter en meer onlangs jogurt. Dan ook nog gegeurde melkies onder verskeie handelsmerke, vla, nageregte en maas.

Buiten uitstekende klientediens is Woodlands Dairy en hulle produkte eg Suid-Afrikaans. Integriteit is een van hulle belangrikste waardes en hulle glo in langtermyn-verhoudings met al hulle kliënte en verbruikers.

Woodlands Dairy – jou “First Choice” in suiwel. 
Tipe Besigheid:Melkery
Adres:Humansdorp
Kontaknommer:042 200 3400
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site