By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ystervark Staalwerke

Ystervark Staalwerke het baie klein begin, maar die aanvraag na hulle stewige plaasprodukte het gelei na ‘n hele fabriek hier in Kimberley.

Buiten ‘n baie wye reeks sleepwaens, vervaardig Ystervark ook implemente, mobiele laaibankstelle, verskuifbare krale, wildsboma’s en alle soorte veehanteringstoerusting.

By Ystervark sorg hulle dat voorraad altyd beskikbaar is en hulle waarborg professionele diens, kwaliteit produkte en mededingende pryse. Elke kliënt word soos die enigste kliënt behandel.

Ystervark Staalwerke – hulle het verskeie landswye verkoopsagente en lewer ook landswyd af. Jy sal vêr moet soek vir nog so wye reeks produkte wat boonop gaan hou.
Kontaknommer:082 564 8031
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site