By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ABE Midas

ABE Midas in Rietfontein, Pretoria, voorsien alle onderdele van enige voertuig.  Hulle diens ook alle voertuie en voorsien hardeware, kampeertoerusting en jaguitrusting. 

Vir die gerief van die publiek is ABE MIDAS altyd oop, van sewe-uur tot nege-uur die aand, vakansiedae ingesluit. 

Hulle bied omvattende voertuigdienste, herstelwerk en instandhouding op alle fabrikate, van motors tot agt-ton vragmotors. 

By hulle werkswinkel  word gevorderde diagnostiese toerusting ingespan om akkurate en betroubare herstelwerk te verseker. 

ABE MIDAS batterysentrum bied batterye vir motors, hekmotors, motorfietse, bote en uitkampdoeleindes. 
Kontaknommer:012 330 8100
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site