By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Adco

Adco staan vir “Associated Diesel Company en hulle is Diesel Brandstof Inspuiting Spesialiste en konsentreer op diagnoses asook die herstel en verkope van alles wat met diesel brandstof toevoer te doen het.

Adco doen Dieselpomp-verkope-, herstelwerk en voorkomende onderhoud op pompe. Verder herstel en verkoop hulle inspuiters, doen diagnoses op dieselvoertuie en algemene voertuigdiagnoses.

By Adco kry jy net topklas professionele diens, nes by die oorspronklike verskaffers. Hulle werkswinkels is toegerus met die nuutste en die beste. Gemoedsrus en vakmanskap is gewaarborg.

Alle tegnici by Adco is gekwalifiseerd volgens die oorspronklike vervaardiger standaarde en Adco gebruik net oorspronklike onderdele. Kontak hulle gerus vir puik en vinnige diens.
Kontaknommer:011 879 6000
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site