By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Africa Auto

Africa Auto is reeds 10 jaar lank in die motorbedryf in Rustenburg. Hulle verkoop ‘n groot verskeidenheid gebruikte voertuie en karavane van verskillende fabrikante, wat die kliënt die geleentheid gee om verskillende soorte onder een dak te sien, om sodoende ‘n ingeligte keuse te kan maak.

Hulle is ook ‘n “Echo 4 x 4” en “Tuff Cats” Karavaan-agentskap, waar jy beslis die karavaan van jou keuse sal kry. 

Africa Auto het ‘n volledig toegeruste werkswinkel waar voertuie en karavane gediens kan word en ook enige opgradering van karavaantoerusting kan geskied.

Dis ‘n positiewe, hulpvaardige en vriendelike omgewing en hulle mikpunt is om die beste kliëntediens te bied. Hulle identifiseer elke kliënt se behoeftes individueel en sorg dat dit vervul word.

Africa Auto – hulle bou verhoudings met hulle kliënte. 
Kontaknommer:073 614 4195
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site