By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Africa Transport Solutions

Africa Transport Solutions het in Junie 2004 in Somerset-Wes begin. Hulle sukses is te danke aan uitstekende persoonlike diens.  Hulle strewe daarna om elke kliënt se verwagting te oortref.  

Africa Transport Solutions glo ook in ‘n veilige omgewing vir werknemers en die publiek, daarom word hulle drywers maandeliks her-opgelei. 

Africa Transport Solutions – ‘Diens’ is die wagwoord en hulle voldoen aan elke kliënt se unieke behoeftes.
Kontaknommer:021 852 0344
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site