By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Africa Turbo

Africa Turbo is in Vorsterskroon industriële gebied net buite Nigel geleë, en spesialiseer in die verkoop, die herstel en herbou van alle turbo-aanjaers vir beter werkverrigting  en groter kraglewering aan enjins.

Africa Turbo herbou alle soorte turbo’s - van dié vir ligte passassiersvoertuie tot by die turbo’s vir groot industriële masjinerie en grondverskuiwingstoerusting in die mynboubedryf.

Die personeel van Africa Turbo is deeglik opgelei en beskik gesamentlik oor meer as 50 jaar ondervinding in die turboherstelbedryf, wat hulle toerus om professionele advies te voorsien.

Kliënte van Africa Turbo kan altyd staatmaak op flink diens, gehalteprodukte, gewaarborgde onderdele en puik vakmanskap teen die beste pryse.
Kontaknommer:011 814 5598
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site