By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Albertinia Meubelvervoer

Albertinia Meubelvervoer is al 30 jaar aan die gang.  Vanie Oosthuizen het 10 jaar gelede die stuur oorgeneem en het sy persoonlike ideologie van uitmuntende diens en gemoedsrus na die tafel gebring.  Sy entoesiasme en passie word deur elke werknemer gedeel.

Vriendelikheid, deernis, doelgerigtheid en ‘n praktiese benadering om enige spanning en bekommernisse te verwyder, is Albertinia Meubelvervoer se trots. Hier kry jy billike en konstante pryse regdeur die jaar.

Hulle bied ook deeltrekke aan, sodat jy nie ‘n fortuin hoef te betaal, om jou kosbare items by jou bestemming te kry nie.

Albertinia Meubelvervoer – kenmerkende plattelandse gasvryheid en vriendelikheid tot jou diens.
Kontaknommer:028 735 1470
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site