By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Amtec

Amtec verskaf al sedert 1991 topklas smeermiddels aan die industriële sektor, die motorbedryf en die publiek. 

Buiten hulle eie Amtec handelsmerk smeermiddels verskaf hulle ook spesiale brandstof vir renmotors. 

Sintetiese smeermiddels vir gespesialiseerde toepassings is hulle fokus.

Kliënte kan verseker wees van absolute hoë gehalte kwaliteit produkte en diens van die Amtec-span. Die groot voordeel by Amtec is hulle uitstekende pryse.

Amtec beskik oor ’n tribologiese laboratorium wat konstant die nuutste tegnologie evalueer en implimenteer om sodoende produkte teen die nuutste spesifikasies te vervaardig.

Amtec – vir kwaliteit renbrandstowwe en smeermiddels.

Kontaknommer:016 365 6479/85
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site