By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

André Smit Motors

André Smit Motors is al sedert 1995 ’n landmerk langs Zambesi-rylaan in Montana, Pretoria. Laasjaar het André besluit om sy besigheid uit te brei en Andre Smit Machinery is van stapel gestuur – almal deel van die André Smit groep.

Nou sluit sy professionele dienste die koop en verkoop van topklas masjienerie en trokke in.

Integriteit is die wagwoord by Andre Smit Machinery en hulle sal nes die diens by Andre Smit Motors, net die beste, betoubaarste en skoonste masjienerie en trokke verkoop.

Andre Smit Machinery – waarde vir geld en diens met integriteit.
Kontaknommer:083 263 8035
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site