By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Anmarkati Verspreiders

Anmarkati Verspreiders in Alrode is reeds sewe-en-veertig jaar in die brandstofbedryf. Hulle verkoop petroleumprodukte in grootmaat en kan landwyd aflewer. Produkte sluit petrol, diesel, olies en smeermiddels in. 

Anmarkati verrig ook installasie en onderhoud van toerusting, aflewering van produkte vir derde partye en vervoer van los goedere en houers landwyd. 

Hulle het ‘n vloot van 8 tenkwaens en 4 platbakwaens vir betydse en effektiewe afleweringskedules, en ‘n ervare span vir die installeer en onderhoud van toerusting by kliënte.

Anmarkati is jou eenstop-brandstofverskaffer. 
Kontaknommer:011 908 4562
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site