By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Auto Care and Diagnostics

Auto Care and Diagnostics is 'n nasionale netwerk van werkswinkels wat elkeen onafhanklik besit word. Dit sorg vir uitstekende kliëntediens. 

Auto Care spesialiseer in voertuigdienste, instandhouding en herstelwerk, plus die nuutste motorvoertuig-diagnostiese oplossings vir alle handelsname van voertuie. Hulle hou ‘n hand op die pols vir die veranderende behoeftes van voertuig-eienaars.

Auto Care and Diagnostics fasiliteite is gerieflik geleë en hulle onderskei hulself van mededingers deur net eersteklas diens aan kliënte te lewer.

Met gekwalifiseerde geakkrediteerde tegnici, volledig toegeruste werkswinkels vir alle passasiers en ligte handelsvoertuie, voorsiening van egte naverkoop-vervangingsonderdele en ‘n nasionale waarborg – is Auto Care & Diagnostics die plek vir jou.

Die Auto Care franchise het 'n netwerk van meer as 70 werkswinkels en word gekontrakteer aan groot vlooteienaars en na-verkoopswaarborg-maatskappye - as voorkeurverskaffer op die gebied van voertuigonderhoud.
Kontaknommer:011 879 6000
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site